Kweek Kinders met Karakter – Hettie Brittz

R199.95

Out of stock

Product Description

Nou is die handleiding spesiaal hersien vir besige ma’s. Slegs die kernfeite en belangrikste aspekte is behou sodat jy in jou besige program tyd kan kry om die beste ouer moontlik te wees. Kinders se “handleiding” is in ‘n groot mate in hulle unieke temperament opgeskryf. Hierdie boek leer ouers hoe om elke kind s’n te volg – in ‘n japtrap. Wil jy weet … hoe om jou jong boompies so te buig dat hulle nie knak nie?; waarom ‘n straf vir een kind werk maar nie vir die ander nie? Waarop om jou ouerskapinsette vir elke kind te fokus sodat jy met jou beperkte tyd die grootste impak kan maak?; hoe om jou kind se “boomtaal” te praat sodat julle mekaar regtig kan verstaan?; hoe om jou kind se emosies, wangedrag, behoeftes en selfs prestasies reg te hanteer sodat sy ‘n kind met karakter kan wees?

Additional information

ISBN

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.