Judit – Lauren Jacobs

R179.90

Out of stock

Product Description

As ‘n dogter van Israel het Judit nog altyd vir Yahweh, die God van haar mense, liefgehad en vertrou. Maar persoonlike tragedie en die bedreiging van ‘n magtige vyand daag haar geloof uit. God is egter by haar en sal haar in haar swakheid gebruik om ‘n hele nasie uit die kloue van die bose te red.

Additional information

ISBN

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.