Jou Beste Lewe – Dr. Michael Mol and John Berry

R299.90

Out of stock

Product Description

Gesond eet mag nooit vervelig wees nie.
Michael Mol en John Berry span kragte saam om hulle kennis met jou te deel om ‘n gelukkige en gesonde gesin te hê wat kos saam kan geniet.
Jou beste lewe is ’n indrukwekkende resepteboek wat meer as 80 resepte bevat. Dit is propvol kleurfoto’s om jou te wys hoe opwindend gesonde kos en die basis van ’n gesonde leefwyse kan wees.
Die boek bevat:
• Resepte vir ontbyt, middagete en aandete, asook peuselhappies, smoothies, vars vrugtesap en ander drankies
• Spesiale resepte wat binne 30 minute gereed is
• Gesonde nagereg-opsies
• Dieetkundige sleutels by resepte wat glutenvry, laekoolhidrate-hoëvet, vegetaries, suiwelvry, graanvry en vegan/streng vegetaries aandui
• Twee indekse – een volgens dieetkundige sleutels en een volgens bestanddele

Additional information

ISBN

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.