Hanna – Maretha Maartens

R185.00

Out of stock

Product Description

Hanna is kinderloos. Haar man moet seuns he om sy priesterlike pligte as Leviet voor die Here na te kom, en na nege jaar trou Elkana weer. Peninna skenk die lewe aan die een kind na die ander. Maar Hanna sukkel met Peninna se teenwoordigheid in haar huis. Boonop praat die mense. Is haar kinderloosheid die Here se straf vir iets wat sy gesondig het? Hierdie aangrypende verhaal spreek tot elke vrou..

Additional information

ISBN

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.