God Sorg Vir Jou – Nina Smit

R129.95

Product Description

Die immergewilde Nina Smit se dagstukkies bring daagliks inspirasie, insig en hoop aan duisende lesers.
‘n Splinternuwe, pragtige sak-pas, saamdra-boekie deur Nina Smit, God sorg vir jou, sal gelowiges opnuut inspireer en opbou.
Die sagteband dagstukkieboek bevat 120 van Nina se gewildste dagstukkies uit haar boek, Leef in God se liefde. Elk van die 120 dagstukkies het ook ʼn volledige Skrifgedeelte by, wat hierdie boekie die ideale pasmaat vir persoonlike stiltetyd maak.
Die temas wat behandel word, sluit in:
– Op pad met Hosea
– Om op die water te loop
– Leer God loof met lofpsalms
– Die doel van lyding

Additional information

ISBN

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.