God Is Groot – Bybeldagboek vir vroue

R140.00

Out of stock

Product Description

52 van Suid-Afrika se bekendste en geliefste geestelike skrywers en gospel sangeresse skryf saam aan hierdie Bybeldagboek vir vroue. Saam skryf hulle oor dinge van die lewe wat net vroue sal verstaan, vir elke vrou se hart. Met bekendes soos Gretha Wiid, Annalise Wiid, Wanda Bam, Freda Francis, Clarice Pieterse, Benice Borman, Nina Smit, Maretha Maartens, Susan Coetzer, Helene Bester en ander is hierdie meer as net ʼn Bybeldagboek, dis ʼn versamelstuk.

Additional information

ISBN

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.