Geestelike Oorlogvoering – Neil T. Anderson

R149.95

Out of stock

Compare

Boustene van geloof reeks
Gelowiges moet besef dat die stryd in Christus alreeds oorwin is aan die kruis. Leer hoe om vas te staan in geloof.
Wat behels geestelike oorlogvoering? Het jy enige spesiale opleiding nodig? Is dit nodig dat ons die bose konfronteer, of doen God dit vir ons? Hoe staan gelowiges in verhouding tot Satan en demone? Neil Anderson en Timothy Warner verskaf in Boustene vir geloof: Geestelike oorlogvoering ’n oorsig van die stryd tussen God se koninkryk en die koninkryk van die duisternis. Ons het eerstens nodig om te weet wie ons in Christus is. Hierdie boek gee basiese, praktiese opleiding om gelowiges te help om die oorwinning wat Christus aan die kruis oor die vyand behaal het, daagliks toe te pas om ’n vol lewe te kan lei. Onderwerpe wat bespreek word, sluit in:
’n Bybelse wêreldbeskouing
Watter God dien ek?
’n Onwillige vegter
Slaggereed, en baie meer.

ISBN

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.