Die Sakpas-Bybel Met Oordenkings Vir Meisies (Sagte Linne)

R249.90

Out of stock

Compare

366 temas ondersteun deur teksverse en ’n unieke kerngedagte om gelowige meisies te bemoedig.
Die Sakpas-Bybel-reeks is bedoel vir almal, ongeag waar jy jou in jou geloofreis bevind. Dit roer onder­werpe aan wat alle gelowiges raak, van versekering van ver­lossing tot ’n geesdriftige lewe vir God.
Elk van die 366 temas word ondersteun met verskeie teksverse en ’n unieke kerngedagte. Die Sakpas-Bybel-reeks bestaan uit vier uitgawes spesiaal vir mans, vroue, meisies en jong mans. Die kerngedagtes is ge­skryf deur Stephan Joubert (mans), Norma Rossouw (vroue) en Johan Smith (meisies en seuns). Agter in die Bybel is daar ook ’n tematiese indeks ingesluit wat dit maklik maak om temas soos aanvaarding, besluitne­ming, geloof en doel op te spoor.
Die Sakpas-Bybel is die ideale Bybel vir enige om­standighede, of jy nou reis of dit op jou bedtafeltjie hou, en vir elke lewensseisoen.
Ook beskikbaar in Engels onder die titel The Pocket Bible Devotional for Girls

ISBN

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.