Die Drie Hemele – John Hagee

R199.90

Out of stock

Product Description

Engele en demone voer oorlog oor jou.
In hierdie opvolg van sy topverkoperboek Die vier bloedmane lig Hagee die sluier oor wat jy kan verwag aan die einde van jou aardse lewe en waarom jy moet dink aan die wêreld wat ná die dood wag. Dié Bybelse toer van die hemel werp meer lig op iets waaraan min mense dink: die onsienlike geveg wat elke dag in die geesteswêreld rondom ons aan die gang is.
Die drie hemele verduidelik hoe die voortdurende stryd tussen die koninkryk van die lig en die koninkryk van duisternis die wêreldgeskiedenis deur die eeue beïnvloed het, hoe dit die dryfkrag agter die magte in ons huidige kultuur is en hoe dit alles sal beïnvloed wat vir ons en ons geliefdes voorlê. Ook beskikbaar in Engels met die titel The Three Heavens.

Additional information

ISBN

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.