Bybelse profesiee en die Eindtyd – Tim Lahaye

R199.90

Compare

Bybelse antwoorde oor God se plan vir gelowiges se toekoms.
Dit is nie net Bybelwetenskaplikes wat Bybelse profesieë kan verstaan nie, jy kan nou ook leer hoe met Tim LaHaye se Bybelse profesieë en die eindtyd. Dit is die ideale beginpunt vir enigiemand wat Bybelse profesieë beter wil verstaan.
Hierdie waardevolle gids gee vir jou al die inligting wat jy nodig het oor die eindtyd, en bevat:
· Riglyne vir hoe om Bybelse profesieë reg te interpreteer
· Diagramme wat duidelike oorsigte gee van die toekoms
· Stap vir stap voorbeelde van hoe om te verstaan wat die Bybel sê oor die wegraping, die wederkoms, en die duisendjarige vrederyk
·’n Omvattende oorsig van God se plan vir die eindtyd
Met wêreldgebeure wat die Here se koms al hoe nader bring, sal Bybelse profesieë en die eindtyd jou help om jou pad te vind in die opwindende en uitdagende dae wat voorlê.

ISBN

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.