Beloftes Van God Vir Vroue

R99.95

Out of stock

Product Description

Skrifbeloftes alfabeties gerangskik om al ’n vrou se behoeftes aan te spreek.
’n Elegante, familiestuk Belofteboek met silwer-gefoeliede titelbelettering op die buiteblad. Die slanke profiel, omtrekstiksel en rondepunt vergulde bladsye onderskei hierdie volume wat spesiaal vir vroue ontwerp is. Binne is beloftes uit die Skrif alfabeties gerangskik om al ’n vrou se behoeftes aan te spreek – seëninge, wyshede, teleurstelling, versoeking, dankbaarheid. Tussendeur is daar aangrypende aanhalings van merkwaardige individue – Kay Arthur, Charles Swindoll, Moeder Teresa, Billy Graham, Martin Luther King, Jr. – wat vroue op hulle daaglikse wandel aanmoedig en inspireer.
Aantreklik, kunstig, vroulik – hierdie Belofteboek spreek tot elke vrou se hart!
•10cm x 17.5cm
•Silwer-gefoeliede buitebladaksente
•Geblomde waterkleur eindbladsye
•128 silwergerande, rondepunt bladsye
•Aangehegde blougroen satyn lint boekmerk
•’n Oorhandigingsbladsy vir skenking.

Additional information

ISBN

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.