NLV My Kreatiewe Bybel vir Meisies Pers Glinster (Hardeband)

R560.00

Out of stock

Compare

’n Kreatiewe joernaal-Bybel met meer as 500 illustrasies, 366 oordenkings en 50 karakterprofiele van vroue en meisies in die Bybel.
My kreatiewe Bybel – vir meisies is ’n spesiale tweekleur-uitgawe van die NLV met meer as 500 illustrasies om in te kleur. Die breë kantlyne met plek vir joernaal-inskrywings en 350 woordkuns-teksverse is ideaal vir meisies wat die Bybel en hulle stiltetyd meer persoonlik wil maak.
366 kort inspirerende oordenkings spesifiek gerig om jong meisies, 50 karakterprofiele van ongelooflike vroue en meisies in die Bybel en 66 onthou-verse sal hulle verder lei in hulle stilwordtyd saam met God.
Ongeag hoe kunstig hulle is, meisies sal hierdie Bybel vir jare koester.

ISBN