NLV Die Familiebybel (Luukse Leer)9781616386108.

R1,249.90

Product Description

DIE FAMILIEBYBEL is ‘n Bybel met die volledige teks van die Bybel Nuwe Lewende Vertaling.
Met unieke eienskappe soos ‘n stamboom en afdelings soos “Die oorsprong en gesag van die Bybel”, “Waar staan dit in die Bybel?” en “Wat sĂȘ die Bybel oor …” sal hierdie Bybel gesinne aanmoedig om weer saam om die Woord van God te vergader en lesers opnuut laat besef watter opwindende erfenis God vir ons het.
Kenmerke:
‘n Familiestamboom, Lyste van: Bekende gebeure en teksgedeeltes in die Bybel, Profesiee oor Jesus, Jesus se gelykenisse en wonderwerke
Luukse Leerband, Bladsye vir spesiale geleenthede, 8 Volkleur kaarte, Twee merklinte

Additional information

ISBN

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.