Product Description
Gunsteling Bybelstories vir kleingoed is ’n versameling van 45 geliefde Bybelstories uit die Ou en Nuwe Testament oor God en sy liefde vir sy kinders.
Elke storie is ’n getroue weergawe van die verhaal van God se familie in ’n taal wat maklik verstaanbaar is vir jong kinders. Die Ons Vader-gebed en die Apostoliese Geloofsbelydenis is agterin die boek om kinders van jongs af daarvan te leer.
Gunsteling Bybelstories vir kleingoed se lewendige en kleurvolle illustrasies met oulike diertjies wat oral uitkruip, sal baie plesier verskaf aan die jong leser én die voorleser.
Reviews
There are no reviews yet.