Die Bybel in Praktyk – Hardeband Met Duimdrukke

R499.90

Product Description

Unieke eienskappe van Die Bybel in praktyk sluit onder meer die volgende in:
Die Bybelteks van die 1983-vertaling (met herformulering), ‘n Sorgvuldige georganiseerde kruisverwysingsysteem, Praktykgerigte verklaringsnotas en aantekeninge, Inleiding tot elke Bybelboek: sy tydstabel, belangrike gegewens, oorsig, sketsplan en hooftemas, Meer as 470 verduidelikende kaarte, rubrieke en diagramme, Karaktersketse van die belangrikste Bybelfigure, ‘n Omvattende tematiese konkordansie, Insiggewende bylaes soos Die tussen-Testamentêre tyd, Die gebruik van die Ou Testament in die Nuwe Testament en ‘n Vergelykende tabel van die vier Evangelies.
17cm x 24cm x 6cm

Additional information

ISBN

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.