Sale!

Die Bybel – Afrikaans – 1983 – Cork Zip

R359.00 R315.00

Product Description

Volledige Bybel, Afrikaans 1983-vertaling met herformulerings tot en met 1992, standaardgrootte, kurk fleksieband met goud-op-snee, duimindeks, twee merklinte en ritssluiter. Nuwe leservriendelike uitleg met meer as 24 volkleurbladsye met addisionele materiaal. Voorwoord, kruisverwysings, voetnote, woordelys, kaarte en kleur-ID-plakker wat teksgrootte aandui.

Additional information

ISBN

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.