Die Bybel – Afrikaans – 1983 Nuwe Vertaling – Denim Rits

R285.00

Product Description

Volledige Bybel, Afrikaans 1983-vertaling met herformulerings tot en met 1992, standaardgrootte, denimomslag met ritssluiter en merklint. Nuwe leservriendelike uitleg met meer as 24 volkleurbladsye met addisionele materiaal. Voorwoord, kruisverwysings, voetnote, woordelys, kaarte en kleur-ID-plakker wat teksgrootte aandui.

Additional information

ISBN

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.