Product Description
CBX004
Neem inkleur-inspirasie tot ’n nuwe vlak.
Moeg vir onpersoonlike winkel-kaartjies? Daar is min dinge so persoonlik soos ’n kaartjie wat jy sélf versier het en Woorde van inspirasie is propvol kaartjies wat wag vir jou om dit jou eie te maak.
Elke stel van 44 kaartjies kom netjies verpak in ’n geskenkboksie – ideaal om net so weg te gee of om vir iemand die geleentheid te gee om hulle een-een weg te gee soos die regte geleentheid hom voordoen. Elke kaartjie het ’n pragtige ontwerp met inspirerende aanhaling of Bybelvers aan die een kant wat ingekleur kan word en is skoon aan die agterkant vir ’n persoonlike boodskap.
Reviews
There are no reviews yet.