Geillustreerde Gebede Uit Die Bybel – Volwasse Inkleur Boek

R149.95

Out of stock

Product Description

Die rustigheid van inkleur gekombineer met kragtige gebede.
Geïllustreerde gebede uit die Bybel kombineer die rustigheid van inkleur met kragtige gebed.
Die 101 gebede direk uit die Bybel sal jou inspireer in jou diepste gesprekke met God. Elke gebed word gekom­plementeer met pragtige woordkuns en daar is plek om persoonlike notas en gebede neer te skryf.
Dié boek, met sy persgerande bladsye, is die perfekte geskenk vir iemand wat ’n gebedslewe met nuwe krag verlang.

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.