Dagbeplanner vir die Vrou 2020 Pers – Blydskap (Luukse leer)

R220.00

Compare

Hierdie dagbeplanner sal elke vrou help om haar skedule en prioriteite effektief te bestuur. Laat die inspirerende aanhalings en bemoedigende teksverse jou siel verkwik!
UNIEKE VERKOOPPUNTE:
’n Lys openbare vakansiedae
Maandbeplanners en ’n inspirerende aanhaling aan die begin van elke maand
’n Jaarbeplanner vir 2020 en 2021
Bemoedigende teksverse wat jou herinner om elke dag naby aan God te lewe
’n Plek vir belangrike kontakbesonderhede en spesiale gebeurtenisse, asook plek vir afsprake en prioriteite vir elke dag
DPW206

ISBN